40 vrae wat Jesus vra

R220.00

Waarom vrae?

Een van die maniere hoe God saam met jou bou is deur vrae te vra. Dikwels wanneer mense anders bou as God se plan vir hul lewens dan vra Jesus vir hulle ‘n vraag. Die oomblik wanneer Hy daardie vraag vra, is dit asof dit wat mense verkeerd bou afgebreek word. Vrae is ‘n manier wat Jesus gebruik om mense weer te laat dink.

Hoe werk 40 vrae?

40 vrae bestaan uit:

  • ‘n Skrifgedeelte
  • ‘n Oordenking
  • Vrae
  • ‘n Video greep
  • Skakels
  • Geloofsdagboek

Lees gerus meer oor die e-boek in die volledige produk beskrywing hieronder.

Hierdie e-boek word in jou naam gelisensieer en binne 3 werksdae na jou epos adres gestuur.

SKU: 40V Category: Tags: ,
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.