Tag Archives: Grondwaarhede vir die Christelike lewe

Bediening van Barmhartigheid

Jou lewensingesteldheid dryf jou optredes. Wanneer die Here Jesus Christus die gelykenis van die Barmhartige Samaritaan vertel dan openbaar hy nie net die ingesteldheid waarmee Hy met mense omgaan nie, maar ook die ingesteldheid wat hy verwag sy volgelinge in die wêreld moet openbaar.

This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.