Aan die redes vir wat verkeerd is in mense se lewens is daar geen einde nie. Die menslike kreatiwiteit is bodemloos in die vermoĆ« om jou ego te beskerm. Die een item wat jy baie min op jou eie lysie kry is – jyself.
Tag Archives: Coaching
Mense maak afleidings vanuit hul lewenservaring wat hul dan veralgemeen asof dit op elke plek en in elke omstandigheid waar is.
Jy sal nie weet wat jy kan doen, totdat jy dit gedoen het nie.
Almal is besig vandag. Elkeen het meer as een rol om te vervul. Mense beleef al hoe meer druk tussen werk, gesin en persoonlike ontwikkelling.
Authentic Christian coaching integrates a biblical worldview as well as Godly purposes into oneās life design and the road ahead. It is, indeed, a powerful Godly relationship between two people of God.




